Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Direkteur van museum in Bfn glo geskors

$
0
0
Direkteur van museum in Bfn glo geskors

Die Nasionale Museum in Bloemfontein is onder die vergrootglas nadat die
waarnemende voorsitter van die raad die gerekende museumdirekteur op
onverklaarbare wyse en eensydig geskors het.

Netwerk24 berig Afrika Msimang ontken dat sy dr. Rick Nuttall geskors het, maar laasgenoemde se regsverteenwoordiger, adv. Etienne Fouché, het bevestig Nuttall is sonder enige redes geskors.

Nuttall het ’n brief van Msimang ontvang waarin gesê word hy is op verpligte verlof en vrae word nou gestel oor haar motief, en of die skorsing bloot op rassegronde geskied.

Die skorsing is glo nooit met mede-raadslede bespreek nie.

Msimang ontken dat sy Nuttall geskors het, maar ingeligtes se haar onkunde van die saak is onwaar.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post Direkteur van museum in Bfn glo geskors appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!