Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

18 000 skuldbevele in Februarie uitgereik

Meer as 18 000 skuldbevele vir altesaam R283 miljoen is in Februarie vanjaar uitgereik. Statistieke Suid-Afrika sê die getal bevele is 7% laer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar. ‘n...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

BEF dien klagte in teen SA banke

Die burgerlike groep, die Black Empowerment Foundation of die BEF het strafregtelike klagte ingedien teen die Suid-Afrikaanse banke wat saam gespan het om die rand te manipuleer. Die klagte is by die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

VS boer, huiswerker op plaas doodgeskiet

In die soveelste plaasaanval is ’n boer van die Wepener-distrik in die Vrystaat en sy huiswerker gister albei doodgeskiet. Netwerk24 berig ’n buurman wat op die oorledenes afgekom het, het die polisie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

‘Phahlane moet geskors word’– DA

Die DA gaan die nuwe minister van Polisie, Fikile Mbalula, versoek om die waarnemende Nasionale Polisiekommissaris, Kgomotso Phahlane, te skors. Die party se woordvoerder, Zak Mbhele, het dit gesê ná...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bfn vroue stig buurtwag vir noordelike woonbuurte

’n Groep Bloemfonteise vroue het ’n buurtwag gestig vir Bloemfontein se misdaadgeteisterde noordelike woonbuurte oor misdaad, veral huisbraak en sakeroof, wat by die dag hier toeneem. Netwerk24 berig...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

5 dood, 6 beseer toe taxi rol

Vyf mense is dood en nog ses beseer toe ‘n minibus-taxi vanoggend in Brakpan aan die Oos-Rand gerol het. ER24-woordvoerder Russel Meiring sê van die beseerdes is in ’n kritieke toestand na die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Blignaut weer vas vir glo perlemoenbedrywighede

Die vermeende leier van ’n perlemoensindikaat in Port Elizabeth, die 45-jarige Morné Blignaut, is vanoggend wéér vir beweerde perlemoenbedrywighede aangekeer. Die polisie sê Blignaut, asook sy...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Personeellede van nooddiens met verlof weens trauma

Meer as 20 personeellede van die Wes-Kaapse provinsiale nooddiens is tans met siekteverlof weens trauma nadat hulle aan diens aangeval is. Volgens Die Burger is hulle aangeval in die sogenaamde rooi...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ondersoek bedrog by munisipaliteit”

Die DA gaan die Valke versoek om dringend ondersoek in te stel na beweerde bedrog van meer as ‘n miljoen rand in die Mantsopa-munisipaliteit in die Brystaat. Die munisipaliteit sluit Excelsior,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

235 dood op paaie tydens Paasnaweek

Die minister van Vervoer, Joe Maswanganyi, sê minstens 235 mense het die afgelope Paasnaweek op die land se paaie gesterf. Dit is 51% meer as verlede jaar se 156. Hy het op ‘n nuuskonferensie in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hittegolftoestande vir die Kaap

Hittegolftoestande sal na verwagting dié naweek in die Wes- en die Oos-Kaap voortduur. Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens word die eerste winterreën in die Wes-Kaap eers later in die seisoen verwag....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Afrikaners is tweede rykste in Afrika

Suid-Afrikaners is die tweede rykste in Afrika volgens die jongste verslag wat deur AfrAsia Bank en New World Wealth uitgereik is. Die mense van Mauritius is die rykste, terwyl Zimbabwiërs die armste...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rusland: Jehova-getuies as onwettige verklaar

Die Russiese hooggeregshof het ná ‘n versoek deur die regering beslis dat die Jehova-getuies as ‘n onwettige godsdienstige groep verklaar word. Die hof het bevind dat dit ‘n ekstremiste-organisasie is....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koop en Verkoop – 21 April 2017

POSTE EN BETREKKINGS Betrekkings: Elizabeth soek huiswerk. Is 5 dae per week beskikbaar. Het Gastehuis ondervinding en Verwysings. Kontak 082 378 3098 vir meer besonderhede Ek is dringend opsoek na...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wreed plaasaanvalle sterk veroordeel

Vrystaat Landbou het die plaasaanvalle in die provinsie waarin drie mense Donderdag in twee afsonderlike voorvalle wreed vermoor is, sterk veroordeel en gesê hulle het met skok en afgryse daarvan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Druk teen Zuma, ANC besig om toe te neem”

Die hoofsweep van die Vryheidsfront Plus, Corné Mulder, sê die openbare druk teen die vergrype van president Jacob Zuma en die ANC-regering is duidelik besig om toe te neem. Hy sê in ‘n verklaring die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Rower deur polisie doodgeskiet

’n Gewapende rower wat ’n juwelierswinkel in ’n winkelsentrum op Ermelo in Mpumalanga beroof het, is deur die polisie doodgeskiet. ’n Tweede verdagte is in hegtenis geneem. Die polisie se kaptein Carla...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

8 rowers se hofsaak uitgestel

Agt verdagtes wat na bewering by die Peddie-polisiekantoor in die Oos-Kaap ingebreek en vuurwapens uit ’n pakkamer gesteel het, het gister die eerste keer saam in die landdroshof op Peddie verskyn. ’n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Daar is ‘n hofproses aan die gang”

Vuyo Mhaga – woordvoerder van die minister van Polisie, Fikile Mbalula – sê die minister gaan nie betrokke raak by die verwikkelinge rondom die waarnemende nasionale polisiekommissaris,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

NWU kampus verloor studenteraad, rektor

Die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus sal nie meer ’n rektor en sy eie studenteraad hê nie. Netwerk24 berig dat daar voortaan ’n adjunk-visekanselier sal wees en ’n kampusraad wat sal...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live