’n Gewapende rower wat ’n juwelierswinkel in ’n winkelsentrum op Ermelo in Mpumalanga beroof het, is deur die polisie doodgeskiet.
’n Tweede verdagte is in hegtenis geneem.
Die polisie se kaptein Carla Prinsloo sê juweliersware is gebuit, en daar word nog na twee oorblywende rowers gesoek.
The post Rower deur polisie doodgeskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.