Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

8 rowers se hofsaak uitgestel

$
0
0
8 rowers se hofsaak uitgestel

Agt verdagtes wat na bewering by die Peddie-polisiekantoor in die Oos-Kaap ingebreek en vuurwapens uit ’n pakkamer gesteel het, het gister die eerste keer saam in die landdroshof op Peddie verskyn.

’n Provinsiale polisiewoordvoerder, kaptein Khaya Tonjeni, sê die saak is tot 25 April uitgestel.

Sowat 30 vuurwapens, waaronder pistole, R5-aanvalsgewere en haelgewere, is in die vroeë oggendure van 14 Maart gebuit.

Die polisie het reeds 28 van die gesteelde vuurwapens teruggekry.

The post 8 rowers se hofsaak uitgestel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!