Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Daar is ‘n hofproses aan die gang”

$
0
0
"Daar is 'n hofproses aan die gang"

Vuyo Mhaga – woordvoerder van die minister van Polisie, Fikile Mbalula – sê die minister gaan nie betrokke raak by die verwikkelinge rondom die waarnemende nasionale polisiekommissaris, luitenant-generaal Khomotso Phahlane, nie omdat daar ’n hofproses aan die gang is.

Dit volg nadat die DA gevra het vir die onmiddellike skorsing van Phalane hangende ’n ondersoek na bewerings dat hy betrokke is by korrupsie en dwarsboming van die gereg.

Cope en die polisievakbond, Popcru, het vroeër ook geëis dat Phahlane geskors word.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post “Daar is ‘n hofproses aan die gang” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!