Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

NWU kampus verloor studenteraad, rektor

$
0
0

Die Noordwes-Universiteit se Potchefstroom-kampus sal nie meer ’n rektor en sy eie studenteraad hê nie.

Netwerk24 berig dat daar voortaan ’n adjunk-visekanselier sal wees en ’n kampusraad wat sal rapporteer aan die NWU se studenteraad wat uit 15 lede van die drie kampusse — Mafikeng, Vaaldriehoek en Potchefstroom – sal bestaan.

Dit volg ná die aanvaarding van die NWU se nuwe statuut wat in Maart deur die minister van Hoër Onderwys en Opleiding, Blade Nzimande, onderteken is.
Woordvoerder, professor Johannes Froneman, sê die NWU met sy drie kampusse is nou een, en die Potchefstroom-kampus sal nie meer ’n Afrikaanse kampus wees waar anderstalige studente net geduld word nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post NWU kampus verloor studenteraad, rektor appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!