Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Personeellede van nooddiens met verlof weens trauma

$
0
0
Personeellede van nooddiens met verlof weens trauma

Meer as 20 personeellede van die Wes-Kaapse provinsiale nooddiens is tans met siekteverlof weens trauma nadat hulle aan diens aangeval is.

Volgens Die Burger is hulle aangeval in die sogenaamde rooi sones wat paramedici slegs met polisiebegeleiding mag ingaan.

Nooddienspersoneel het tot dusver vanjaar aanvalle in Philippi, Bishop Lavis, Nyanga, Tafelsig en Khayelitsha aangemeld.

Volgens die waarnemende direkteur van die Wes-Kaapse departement van gesondheid se nooddienste, Pumzile Puma, word ’n tekort aan personeel tans ervaar en is daar ook minder ambulanse op die pad.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Personeellede van nooddiens met verlof weens trauma appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!