Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Blignaut weer vas vir glo perlemoenbedrywighede

$
0
0
Blignaut weer vas vir glo perlemoenbedrywighede

Die vermeende leier van ’n perlemoensindikaat in Port Elizabeth, die 45-jarige Morné Blignaut, is vanoggend wéér vir beweerde perlemoenbedrywighede aangekeer.

Die polisie sê Blignaut, asook sy 25-jarige seun en nog ’n man is by hul huise in die stad in hegtenis geneem.

Blignaut is op borgtog van ‘n kwart-miljoen rand vrygelaat nadat hy verlede jaar deur die Valke as die vermeende leier van ‘n perlemoensindikaat gearresteer en saam met sy gewese vrou en nog ses mans van rampokkery aangekla is.

Hy het glo intussen ’n nuwe perlemoenmaatskappy gestig.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Blignaut weer vas vir glo perlemoenbedrywighede appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!