!["Ondersoek bedrog by munisipaliteit"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Hundreds-14-150x150.jpg)
Die DA gaan die Valke versoek om dringend ondersoek in te stel na beweerde bedrog van meer as ‘n miljoen rand in die Mantsopa-munisipaliteit in die Brystaat.
Die munisipaliteit sluit Excelsior, Hobhouse, Ladybrand, Thaba Patchoa en Tweespruit in.
Die bedrog is na bewering deur vyf amptenare gepleeg.
The post “Ondersoek bedrog by munisipaliteit” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.