Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

VS boer, huiswerker op plaas doodgeskiet

$
0
0
VS boer, huiswerker op plaas doodgeskiet

In die soveelste plaasaanval is ’n boer van die Wepener-distrik in die Vrystaat
en sy huiswerker gister albei doodgeskiet.

Netwerk24 berig ’n buurman wat op die oorledenes afgekom het, het die polisie ontbied.

Dit is nog onbekend wanneer presies die voorval plaasgevind het.

Sers. Yanga Ngcukana, polisiewoordvoerder, sê die 49-jarige boer is in sy sitkamer gevind en sy 55-jarige huiswerker in een van die kamers.

Hulle is vermoedelik verskeie kere geskiet.

Die name van die oorledenes kan nog nie bekend gemaak word nie, omdat al hul naasbestaandes nog nie van hul dood in kennis gestel is nie.

Dit is onseker wat geroof is en hoeveel aanvallers betrokke is.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post VS boer, huiswerker op plaas doodgeskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!