Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Wreed plaasaanvalle sterk veroordeel

$
0
0
Wreed plaasaanvalle sterk veroordeel

Vrystaat Landbou het die plaasaanvalle in die provinsie waarin drie mense Donderdag in twee afsonderlike voorvalle wreed vermoor is, sterk veroordeel en gesê hulle het met skok en afgryse daarvan verneem.

Dit is die eerste plaasmoorde vanjaar in die Vrystaat, hoewel daar van 1 Januarie tot einde Maart reeds 18 plaasaanvalle voorgekom het.

Die voorsitter van die unie se landelike veiligheidskomitee, Tommie Esterhuyse, sê dit is skrikwekkend om te sien hoe min ’n mens se lewe werd is en dit is duidelik die misdadigers het geen respek vir lewe nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Wreed plaasaanvalle sterk veroordeel appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!