Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Koop en Verkoop – 21 April 2017

$
0
0

POSTE EN BETREKKINGS

Betrekkings: Elizabeth soek huiswerk. Is 5 dae per week beskikbaar. Het Gastehuis ondervinding en Verwysings. Kontak 082 378 3098 vir meer besonderhede

Ek is dringend opsoek na werk ek het net graad 10 ek is 19 ek leer vinnag beryd om enage werk te aanvaar asb kontak Werner Naude by 0626207206

SUIDE! Verdien ekstra +- R1500 vir 8 nagte en een Sondag middag skofte.Verkorte c.v. faks 086 503 4740 OF e-pos info@sleepoversa.co.za

_______________________________________________________________________

VERKOPE

Ek wil graag die ondergenoemde items verkoop :
1) Een x Black and Decker “Radial Arm” saag op staander met wiele en toebehore @ R1700.00
2) Een x Briggs and Stratton petrolenjin aangedrewe lem- tipe kantsnyer @ R450.00
Belangstellendes kan my asseblief kontak by 051- 522 3035.

EK HET N STEL GOLDENHANDS NAALDWERK BOEKE TE KOOP R5OO KONTAK ALET O76452IO88

Ek het Oranje meisies skoolklere, Baadjie R90, nuwe sweetpak R80 en nog ander vir 7-8 jaar. Skakel Ria 072 777 9270

Ek het Sand du Plessis meisie skool klere (Hoer skool) groote tussen no. 34 en 36
skool baadjie R500.
skool rok R150.
Lang mou trui R150.
en nog vele meer.
TEL NO 082 687 5403

Ek het 2 groot Geraamde Tapeserie skilderye wat ek wil verkoop. Ek soek R1000 vir altwee. Kontak Morne by 0844003948

___________________________________________________________________________

OPSOEKE

Dringend opsoek na ‘n slaapbank of enkelbed. Skakel Pretorius by 083 531 7514

Ons soek n kamer om te huur dis baie baie dringend,.. Ons kan n 1000 rand bekostig groot asb, my no is 0630494491. N geseende dag…. Andre… En andries

EKS OPSOEK NA N GROOOT HOENDER HAAN MY HEN SOEK N MAATJIE SY N GROOT LEGON HEN
IEMAND WAT MY KAN HELP MET N HAAN
KONTAK : 079 801 3170

Soek 2 Kampbedjies [Stretchers], Loopring vir baba, Agterlig glasse vir 1980 model 323 Mazda motor Kontak 0734305549
No 3 Soek kalwers skakel vir Douw. Sel 0713726452.

The post Koop en Verkoop – 21 April 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!