![Rusland: Jehova-getuies as onwettige verklaar](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/61db5daa9dda1e17a2a2a88627e14707-3-150x150.jpg)
Die Russiese hooggeregshof het ná ‘n versoek deur die regering beslis dat die Jehova-getuies as ‘n onwettige godsdienstige groep verklaar word.
Die hof het bevind dat dit ‘n ekstremiste-organisasie is.
Die land se ministerie van justisie het aangevoer dat die groep pamflette versprei het waarin haat teeenoor ander groepe aangestook word.
Prokureurs van die groep sê hulle gaan teen die hofbeslissing appelleer.
The post Rusland: Jehova-getuies as onwettige verklaar appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.