Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Suid-Afrikaners is tweede rykste in Afrika

$
0
0
Suid-Afrikaners is tweede rykste in Afrika

Suid-Afrikaners is die tweede rykste in Afrika volgens die jongste verslag wat deur AfrAsia Bank en New World Wealth uitgereik is.

Die mense van Mauritius is die rykste, terwyl Zimbabwiërs die armste in Afrika is.

Die gemiddelde rykdom van ’n persoon in Suid-Afrika per kapita was sowat R149 000 in 2016.

Namibiërs is die derde rykste op die vasteland met ‘n gemiddelde sowat R142 500 gevolg deur inwoners van Botswana met ongeveer R88 400.

The post Suid-Afrikaners is tweede rykste in Afrika appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!