Ses vermeende bendelede, wat daarvan aangekla word dat hulle in 2015 tydens ‘n inbraak ‘n ses-jarige en 15-jarige meisie asook twee vroue herhaaldelik verkrag het, se verhoor sal vandag in die rondgaande hof op Klerksdorp in Noordwes begin.
Die ses beskuldigdes verdagtes, tussen die ouderdomme van 18 en 28-jaar, het by die huis in die Jouberton woonbuurt ingebreek het terwyl die vrouens en meisies geslaap het.
Hulle staan benewens verkragting ook tereg op aanklagte van roof met verswarende omstandighede.
The post 6 bendelede in hof vir roof, verkragting appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.