Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sakeman van moord op sy vrou aangekla

$
0
0
Sakeman van moord op sy vrou aangekla

Die sakeman van Limpopo, Rameez Patel, wat van die moord op sy vrou aangekla word, sal vandag weet of sy borgtog van R250 000 teruggetrek gaan word.

Die hof het verlede week strenger borgvoorwaardes neergelê.

Patel se nuwe borgtogvoorwaardes stipuleer dat hy nie naby enige hawe of grens mag kom nie, en sy kinders se paspoorte is ook aan die ondersoekbeampte oorhandig.

The post Sakeman van moord op sy vrou aangekla appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!