![Man vermoor ma want "sy is 'n heks"](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Hof_2-53-150x150.jpg)
Man wat daarvan aangekla word dat hy sy ma vermoor het omdat sy glo ’n heks was, verskyn vandeesweek in die landdroshof op Tonga in Mpumalanga.
Hy is in hegtenis geneem nadat hy Sondag sy ma eers van heksery beskuldig het en haar toe met ’n skêr doodgesteek het.
Die polisie en paramedici is na die toneel ontbied, waar die vrou dood verklaar is.
The post Man vermoor ma want “sy is ‘n heks” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.