Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ntlemeza het nie opgedaag nie

Die afgedankte hoof van die Valke, Berning Ntlemeza, het nie soos wat hy glo gedreig het, vanoggend by die eenheid se hoofkantoor in Silverton, Pretoria, opgedaag nie. Joernaliste het al van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuwe standbeeld van Mandela word beplan

Die Kaapstadse metroraad beplan ’n standbeeld van oud-president Nelson Mandela op die balkon van die stadsaal waar hy sy eerste toespraak ná sy vrylating in 1990 gelewer het, asook ’n permanente...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Noord-Korea is gereed vir oorlog”

Noord-Korea se adjunk-ambassadeur by die Verenigde Nasies, Kim In Ryong, het Amerika daarvan beskuldig dat hy die Koreaanse skiereiland die wêreld se grootste brandpunt maak. Hy sê die VSA is besig om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sale Sharks ontken gerugte oor Faf

Die Engelse Premierliga-span, Sale Sharks, het gerugte ontken dat die Springbokskrumskakel, Faf de Klerk, hom by dié klub gaan aansluit. Dit volg ná onlangse berigte dat De Klerk, wat uit die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Brandstofpryse kan skerp styg

Die Outomobiel-Assosiasie verwag dat petrol- en dieselpryse aanstaande maand weer skerp gaan styg ná die daling in die brandstofpryse in April. Dit word grootliks toegeskryf aan die feit dat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van Breda se regspan dien verlof tot appèl in

Die moordbeskuldigde, Henri van Breda, se regspan het gister sy aansoek om verlof tot appèl by die Appèlhof in Bloemfontein oor die opneem en uitsaai van sy saak, ingedien. Dit nadat die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

2 gearresteer wat terreuraanval beplan het

Die polisie in Frankryk het twee vermeende Islamitiese ekstremiste gearresteer wat ‘n terreuraanval beplan het voor Sondag se presidentsverkiesing in dié land. Die Franse minister van binnelandse sake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

DA vra vir dissiplinêre stappe teen Motsoeneng

Die DA gaan vra dat dissiplinêre stappe teen die SAUK se voormalige bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng geneem word. Dit volg nadat inligting oor Motsoeneng se mediakonferensie vandag in Johannesburg aan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

EFF, IVP sluit aan by UDM

Die EFF en die IVP het bevestig dat hulle by die UDM aangesluit het in ‘n Konstitusionele Hofaansoek om LP’s toe te laat om ‘n geheime stem uit te bring wanneer die mosie van wantroue in president...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Ntlemeza is nie die hoof van Valke nie”

Die woordvoerder van die Valke, Hangwani Mulaudzi, sê Berning Ntlemeza is nie die hoof van die Valke nie, en sal slegs toegelaat word om sy besittings in sy kantoor te kom haal wanneer hy Maandag van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

“Facebook-moordenaar” neem sy eie lewe

Die Pennsilvaniese polisie sê die man wat ‘n video op Facebook geplaas het waarin hy ‘n bejaarde man doodskiet, het sy eie lewe geneem. Die polisie sê hulle het die verdagte, Steve Stephens agterna...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Opposisiepartye vergader oor Zuma

Opposisiepartye het Dinsdagaand by ’n hotel in Kempton Park vergader om planne te beraam hoe hulle van pres. Jacob Zuma en die ANC ontslae gaan raak. Netwerk24 berig die vergadering, wat geslote was...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Damvlakke in die Kaap daal nog

Waterverbruik in Kaapstad het vir die eerste keer afgeneem tot laer as die teiken van 700-miljoen-liter-per-dag. Die Kaapse Metro sê inwoners het die afgelope week 685 miljoen liter water per dag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herinbedryfstelling van Carousel-draairestaurant in Bfn

Die herinbedryfstelling van die bekende Carousel-draairestaurant op die boonste verdieping van die Fidel Castro-gebou (voorheen die C.R. Swart-gebou) in Bloemfontein, wat al meer as 10 jaar leeg staan,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Deen kry uiteindelik ’n prokureur

Die Bloemfonteinse wapenhandelaar Peter Frederiksen se verhoordatum sal op 17 Mei vasgestel word nadat hy uiteindelik ’n prokureur gekry het wat vir hom gaan optree. Netwerk24 berig Marius Bruwer tree...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

It’s Time – Alles wat jy moet weet

Benewens Suid-Afrikaners, word besoekers van regoor die wêreld, waaronder Engeland, Amerika, Finland en Duitsland verwag vir It’s Time eerskomende Saterdag (22 April) op die plaas Wilde Als buite...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vuwani: 2 doodgebrand in motorongeluk

Twee mense het gisteraand by die onlusgeteisterde Vuwani in Limpopo doodgebrand toe hulle motor in ‘n groot pyp vasgejaag het wat deur betogers op die hoofpad na die dorp geplaas is. Nog ‘n insittende...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Polisielid by bushalte doodgeskiet

‘n KwaZulu-Natalse polisielid is vanoggend by Phoenix, noord van Durban doodgeskiet. Die beampte het by ‘n bushalte op vervoer gewag toe onbekende aanvallers vanuit ‘n bewegende motor op hom geskiet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Strafregtelike klagtes teen ANC-raadslede

Die burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, sê hy gaan strafregtelike klagtes teen ANC-raadslede indien. Dit volg nadat ‘n vergadering by ‘n skool in Midrand om die stad se geïntegreerde...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man vermoor ma want “sy is ‘n heks”

Man wat daarvan aangekla word dat hy sy ma vermoor het omdat sy glo ’n heks was, verskyn vandeesweek in die landdroshof op Tonga in Mpumalanga. Hy is in hegtenis geneem nadat hy Sondag sy ma eers van...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live