‘n KwaZulu-Natalse polisielid is vanoggend by Phoenix, noord van Durban doodgeskiet.
Die beampte het by ‘n bushalte op vervoer gewag toe onbekende aanvallers vanuit ‘n bewegende motor op hom geskiet het.
Die polisieman was by die Puntweg-polisiestasie gestasioneer.
The post Polisielid by bushalte doodgeskiet appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.