Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Vuwani: 2 doodgebrand in motorongeluk

$
0
0
Vuwani: 2 doodgebrand in motorongeluk

Twee mense het gisteraand by die onlusgeteisterde Vuwani in Limpopo doodgebrand toe hulle motor in ‘n groot pyp vasgejaag het wat deur betogers op die hoofpad na die dorp geplaas is.

Nog ‘n insittende van die motor het ernstige brandwonde in die voorval opgedoen.

Inwoners is gegrief omdat die munisipale afbakeningsraad beslis het dat daar nie aan enige munisipale grense verander sal word voor die 2019 verkiesing nie.

The post Vuwani: 2 doodgebrand in motorongeluk appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!