Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Herinbedryfstelling van Carousel-draairestaurant in Bfn

$
0
0
Herinbedryfstelling van Carousel-draairestaurant in Bfn

Die herinbedryfstelling van die bekende Carousel-draairestaurant op die
boonste verdieping van die Fidel Castro-gebou (voorheen die C.R. Swart-gebou) in Bloemfontein, wat al meer as 10 jaar leeg staan, gaan waarskynlik eers in die 2017-’18-boekjaar plaasvind.

Netwerk24 berig die Vrystaatse provinsiale regering, wat die restaurant besit, het reeds meer as R4,5 miljoen bestee om dit op te knap en skoon te maak.

Opknappingswerk is al op 3 Maart 2015 voltooi.

Mlungisi Maqubela, woordvoerder van die departement van openbare werke en infrastruktuur van die Vrystaatse provinsiale regering, sê tenders vir die bedryf van die restaurant is aangevra en ontvang, maar dat die regte diensverskaffer tot op hede nog nie gekry is nie.

The post Herinbedryfstelling van Carousel-draairestaurant in Bfn appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!