Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Damvlakke in die Kaap daal nog

$
0
0
Damvlakke in die Kaap daal nog

Waterverbruik in Kaapstad het vir die eerste keer afgeneem tot laer as die
teiken van 700-miljoen-liter-per-dag.

Die Kaapse Metro sê inwoners het die afgelope week 685 miljoen liter water per dag gebruik.

Damvlakke het intussen tot 24% gedaal.

‘n Woordvoerder, Xanthea Limberg sê die teiken sal binnekort na 600 miljoen liter per dag verlaag word.

Die burgemeester, Patricia de Lille het verlede maand die Metro tot ‘n rampgebied verklaar.

The post Damvlakke in die Kaap daal nog appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!