Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Opposisiepartye vergader oor Zuma

$
0
0
Opposisiepartye vergader oor Zuma

Opposisiepartye het Dinsdagaand by ’n hotel in Kempton Park vergader om
planne te beraam hoe hulle van pres. Jacob Zuma en die ANC ontslae gaan raak.

Netwerk24 berig die vergadering, wat geslote was vir die media, het omstreeks 4-uur die middag by die Premier Hotel naby die O.R. Tambo-lughawe begin.

Daar is sowat twee uur lank beraadslaag. Mmusi Maimane, DA-leier, het ná die vergadering gesê die DA, die EFF, die UDM, die IVP en Cope was deel van die vergadering.

Hy het beklemtoon die partye se werk is nie net om pres. Jacob Zuma te verwyder nie, maar om die hele ANC te verwyder.

Volgens Maimane het die samesprekings nie op beleidskwessies gefokus nie, maar eerder oor hoe om meer doeltreffend saam te werk om te verseker dit bied ’n alternatief vir Suid-Afrikaners.

The post Opposisiepartye vergader oor Zuma appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!