Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Facebook-moordenaar” neem sy eie lewe

$
0
0
"Facebook-moordenaar" neem sy eie lewe

Die Pennsilvaniese polisie sê die man wat ‘n video op Facebook geplaas het
waarin hy ‘n bejaarde man doodskiet, het sy eie lewe geneem.

Die polisie sê hulle het die verdagte, Steve Stephens agterna gesit waarna hy homself geskiet het.

Stephens het Sondag ‘n video op Facebook geplaas van hoe hy ‘n 74-jarige man in Cleveland in Ohio doodskiet.

Facebook het intussen aangekondig dat hy die wyse gaan hersien waarop gewelddadige videos en ander materiaal, wat strydig met sy standaarde is, hanteer word.

The post “Facebook-moordenaar” neem sy eie lewe appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!