Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

“Ntlemeza is nie die hoof van Valke nie”

$
0
0
"Ntlemeza is nie die hoof van Valke nie"

Die woordvoerder van die Valke, Hangwani Mulaudzi, sê Berning Ntlemeza
is nie die hoof van die Valke nie, en sal slegs toegelaat word om sy besittings in sy kantoor te kom haal wanneer hy Maandag van verlof terugkeer.

Ntlemeza het vroeër die naweek gedreig dat hy soos gewoonlik vir werk gaan opdaag te midde van sy aansoek om te appelleer teen die Hooggeregshofbeslissing dat sy aanstelling onregmatig was.

Sy regsverteenwoordiger het intussen aangedui dat hulle voor die einde van die week die nodige hofstukke gaan indien.

Ntlemeza se regspan beweer ook dat die nodige prosedure om hom uit sy pos te onthef, nie gevolg is nie.

Die minister van Polisie, Fikile Mbalula het Yolisa Matakata ‘n paar dae gelede in die pos aangestel.

The post “Ntlemeza is nie die hoof van Valke nie” appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!