Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

EFF, IVP sluit aan by UDM

$
0
0
EFF, IVP sluit aan by UDM

Die EFF en die IVP het bevestig dat hulle by die UDM aangesluit het in ‘n
Konstitusionele Hofaansoek om LP’s toe te laat om ‘n geheime stem uit te bring wanneer die mosie van wantroue in president Jacob Zuma voor die parlement dien.

Dit volg na president Zuma se besluit om die UDM se aansoek teen te staan.

Die EFF-woordvoerder, Mbuyiseni Ndlozi, sê die party verwerp die wyse waarop Zuma aan LP’s wil voorskryf.

Die debat oor die mosie sal geskeduleer word nadat die Konstitusionele Hof uitspraak lewer.

The post EFF, IVP sluit aan by UDM appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!