Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA vra vir dissiplinêre stappe teen Motsoeneng

$
0
0
DA vra vir dissiplinêre stappe teen Motsoeneng

Die DA gaan vra dat dissiplinêre stappe teen die SAUK se voormalige
bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng geneem word.

Dit volg nadat inligting oor Motsoeneng se mediakonferensie vandag in Johannesburg aan die lig gekom het.

Motsoeneng, wat grootliks verantwoordelik gehou word vir die finansiële ramp wat die openbare uitsaaier in die gesig staar, sal volgens berigte sy omstrede beleid bespreek wat hy by die uitsaaier in werking gestel het.

Die DA-woordvoerder, Phumzile van Damme sê Motsoeneng het nie die reg om enige kwessies rakende die SAUK te bespreek nie siende dat hy nie meer ‘n werknemer is nie.

The post DA vra vir dissiplinêre stappe teen Motsoeneng appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!