Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Sale Sharks ontken gerugte oor Faf

$
0
0
Sale Sharks ontken gerugte oor Faf

Die Engelse Premierliga-span, Sale Sharks, het gerugte ontken dat die Springbokskrumskakel, Faf de Klerk, hom by dié klub gaan aansluit.

Dit volg ná onlangse berigte dat De Klerk, wat uit die Springbok-oefengroep weggelaat is, deur Sale ’n kontrak van R21 miljoen oor drie jaar aangebied is.

Sale se direkteur van rugby, Steve Diamond, sê hy weet nie waar die gerugte vandaan kom nie.

The post Sale Sharks ontken gerugte oor Faf appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!