![](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/KOOP-EN-VERKOOP-WOENSDAG-56-150x150.png)
POSTE EN BETREKKINGS
BETREKKING GESOEK Benodig u n versorger vir Tuissorg/Tuisverpleging vir oud en jonk in Bloemfontein Beskikbaar op n kort- en langtermyn basis Versorger kan dadelik begin Opgeleide versorger met ondervinding en opvolgbare verwysings Skakel 0603351562
My naam is martha ek soek tuisversorging werk ek het 5 jaar ondervinding ek kan goed afrikaans praat bel my 0735729454
Izak is ‘n gekwalifiseerde loodgieter, hy soek ab werk sy nommer is 084 381 1254
Buks soek asb volle week werk, haar kontak nommer is 073 844 6446
Rosestad koop en verkoop: Poste en betrekkings: Ek is n 46 jarige blanke man opsoek na blokman werk skakel 082 783 3987.
Rosestad betrekings Nico van sittert is 35 jaar oud getroud ek is dringend op soek na werk enege ingeboudekaste muintenins of enege staalwerke arc welding skakel nico by 062 839 8956
Goeie dag ek is opsoek na werk asb kan kassier,supervisor werk doen en kan na kinders kyk kan my kontak by 0622399862 Maud asb in Bloemfontein sal iets anders doen ook bereid om te leer dankie
____________________________________________________________________________________
VERKOPE
Veiligheids DVD’s en boeke. (Beroepsveiligheid). Het afgetree en bied dit aan vir R 300.00. Skakel Willie no 0823893783.
Ek bied die volgende items te koop aan:
1) Een x Black and Decker “Radial Arm saw” op staander met wiele en toebehore @ R1700.00
2)Een x hout werksbank op wiele met bankskroef @ R600.00
3) Een x soliede staalplaat gasbraaier, 2 gasbranders en 9kg gasbottel @ R650.00
Voornemende kopers kan my asseblief kontak by 051- 522 3035.
Die volgende items word te koop aangebied:
21 X skirtings vir gelamineerde vloere nog in verpakking (2.7m lank) – cherrywood kleur – R100 elk (heelwat minder as verkoopprys)
Defy 500 elektriese ingeboude stoof en plate – R700
Kontak: Ben Sel no: 084 580 5702
uie plantjie te koop tien rand per honderd 08442954l2
Gerty het 063696 1993. Oefen fiets R600 en noefen Shacker R 2000.
Izak 0514332299 het 2 pakke nuwe muur teels groote 200 by 300 mm room met bruin spikkels in n pak R55 Per pak.
Koop en verkoop. Ek het n groot netjiese mat om te verkoop vir R250. 0813540589
Ek het die volgende om te verkoop:
Bed kopstuk R150
Bloeddrukmeter R300
Vrugteflesse en glasbottels R100
Indien belangstel, skakel 072 732 0676
Afdeling 2. Bal en klou vertoonkassie R2000 skakel 0728301254
1 x Kroegyskas R 500
1 x Oliebad sweismasjien R 500
Alles in goeie werkende toestand
Skakel Johan by 072 621 3345
Ek het n Seagate 4TB hard drive te koop vir R1500, “slimline”Nog splinter nuut.
As u so gaaf sal wees om te atverteer.
Groete Louis 083 298 1654
_________________________________________________________________________
OPSOEKE
3 SOEKTOGTE: Ek is opsoek na n 14 duim rim 4 gat – kontak asb vir Braam 076 1835 650
Ek is opsoek na n shipping container vir R13000 afgelewer in Bloemfontein. Christelle 0820850742. Dankie
ek soek na garingboomstompe vir kontnt. Skakel 083 445 4214
The post Koop en Verkoop – 19 April 2017 appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.