Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SA se kredietstatus kan laer word

$
0
0
SA se kredietstatus kan laer word

Suid-Afrika se kredietstatus kan tot selfs laer vlakke afgegradeer word indien
die politieke onsekerheid wat meegebring is deur die onlangse afdanking van die voormalige Minister van Finansies, Pravin Gordan, hervorming aan bande lê.

S&P Global Ratings sê risiko’s bestaan wat groeivooruitsigte kan verswak in ‘n jaar waarin daar waarskynlik nie belangrike besluite oor sterk hervormingsprogramme geneem sal word nie.

Rosestad 100.6 Cell C SmartdataEkonome sê intussen die Minister van Finansies, Malusi Gigaba, staar ‘n moeilike taak in die gesig wanneer hy sy eerste internasionale reis onderneem ná die skommeling van die kabinet.

Gigaba is op pad na Amerika om met die Moody’s graderingagentskap en ook moontlike beleggers te vergader.

Gigaba het vroeër tydens ‘n mediakonferensie gesê daar is geen waarborg dat die land nie weer afgegradeer sal word nie.

Hy sê ‘n afgradering deur Moody’s kan ‘n verwoestende uitwerking op die ekonomie hê.

Moody’s is die enigste agentskap wat nog nie Suid-Afrika na rommelstatus afgegradeer het nie.

The post SA se kredietstatus kan laer word appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!