Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Groot asteroïed beweeg verby die aarde

$
0
0
Groot asteroïed beweeg verby die aarde

‘n Asteroïed so groot soos die Rots van Gibraltar het veilig by die aarde verbygeskiet.

Die voorwerp, van amper ‘n kilometer in deursnee, het op ‘n afstand vyf keer dié van tussen die aarde en die maan, of sowat een-komma-agt-miljoen kilometer, verbygeweeg.

Sterrekundiges behoort die asteroïed, ook bekend as 2014 JO25, in die donker ure van vannag die beste te kan besigtig.

Die volgende bekende groot asteroïed van sowat 800-meter breed sal in 2027 verbybeweeg.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

The post Groot asteroïed beweeg verby die aarde appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!