Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

DA vra raad om Motsoeneng te ontslaan

$
0
0
DA vra raad om Motsoeneng te ontslaan

Die Demokratiese Alliansie het die tussentydse raad van die SAUK gevra om
sy voormalige bedryfshoof, Hlaudi Motsoeneng, te ontslaan nadat hy gister in
Johannesburg ‘n nuuskonferensie oor die openbare uitsaaier gehou het.

Die DA voer aan dat Motsoeneng die SAUK se gedragskode verbreek het.

Die Wes-Kaapse hooggeregshof het vroeër beslis dat Motsoeneng nie enige pos by die SAUK kan beklee voordat sy tugverhoor nie afgehandel is nie.

Rosestad 100.6 Cell C Smartdata

 

The post DA vra raad om Motsoeneng te ontslaan appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!