Besige strate voor dié skole word wandellane
Twee besige strate in Bloemfontein sal eersdaags gesluit word en vir wandellane wat gebou gaan word, plekmaak. Die Mangaung Metro-munisipaliteit beplan om Jock Meiringstraat voor Grey Kollege en Eunice...
View ArticleNuwe ministers ingehuldig in Pta
Die nuutaangestelde ministers en adjunkministers is amptelik ingehuldig tydens ‘n plegtigheid in Pretoria. President Jacob Zuma het laat eergisteraand die kabinetskommeling aangekondig. Die nuwe...
View ArticleJagter kry tronkstraf oor renosterhorings
’n Beroepsjagter van Vanderbijlpark in die Vaaldriehoek is gister in die streekhof tot 12 maande korrektiewe toesig en 12 maande tronkstraf, opgeskort vir vyf jaar, gevonnis weens die onwettige besit...
View ArticleGordhan afgedank: Die rand met 7% verswak
Die Bankvereniging van Suid-Afrika sê die vervanging van Pravin Gordhan as Minister van Finansies, sowel as sy adjunk, sal ‘n negatiewe uitwerking op die rand hê. Die besturende direkteur van die...
View ArticleSikloon Debbie: 2 vroue dood in vloedwater
Uit Australië word berig dat twee vroue dood en verskeie ander mense vermoedelik verdrink het in oorstromings wat volg nadat sikloon Debbie vroeër vandeesweek verwoesting gesaai het. Die liggaam van ‘n...
View ArticleGigaba vergader met kredietgraderingsagentskappe
Die nuwe minister van Finansies, Malusi Gigaba, het bevestig dat hy ‘n dag ná sy aanstelling begin het om met die kredietgraderingsagentskappe – Fitch en Moody’s – in gesprek te tree. Vrese bestaan dat...
View ArticleHoofkiesbeampte van Verkiesingskommissie bedank
Die Hoofkiesbeampte van die Onafhanklike Verkiesingskommissie het aangekondig dat hy met onmiddellike ingang uit sy pos bedank. Mosotho Moepya het besluit om nie sy kontrak te hernu nie. Hy het vir...
View ArticleGordhan vra vir massa-mobilisering teen staatskaping
Pravin Gordhan het gevra vir massa-mobilisering van Suid-Afrikaners teen staatskaping. Die voormalige minister van finansies is Saterdag talle kere staande toegejuig in die Johannesburgse stadsaal waar...
View ArticlePolisie opsoek na rowers van transitorooftog
Die polisie in Gauteng is op soek na rowers wat gister ‘n geldwa op die R-24, oos van Johannesburg van die pad gedwing en dit met plofstof oopgeskiet het om die geldtrommels in die hande te kry. Die...
View ArticleVerwoede mobilisering om van Zuma ontslae te raak
Die ANC is opsigtelik besig om verwoed te mobiliseer om van pres. Jacob Zuma as president ontslae te raak nadat hy Donderdagaand die land geskok het deur sy kabinet met lojaliste te laai sonder om...
View ArticleBfn-student doodgeskiet tydens huisroof
‘n Student is gisteraand laat in Bloemfontein by ‘n studentehuis in Universitas doodgeskiet. Die verdagtes het vermoedelik gevlug in ‘n silwer/grys BMW en die publiek word gevra om enige inligting aan...
View ArticleSuid-Koreaanse skip sink met 24 aan boord
’n Suid-Koreaanse ertsvragskip met 24 mense aan boord het in die Suid-Atlantiese See gesink. ‘n Bemanningslid het Vrydag ‘n boodskap gestuur dat die Stellar Daisy water inneem. Amptenare in Seoul sê...
View ArticleMosies van wantroue in Zuma word oorweeg
Die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, sal môre met ‘n konsultasieproses begin om mosies van wantroue in president Jacob Zuma in die parlement te oorweeg. Sy het gistermiddag op ’n...
View ArticleTugstappe teen Zille
Die DA se federale regskommissie het gister aanbeveel dat tugstappe gedoen word teen die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, oor haar onlangse twiets oor kolonialisme. Die DA-leier, Mmusi Maimane, het op...
View Article5 dood in motorongeluk op Rouxville
Vyf mense is Saterdag in die vroeë oggendure in ‘n motorongeluk op Rouxville in die Vrystaat dood. ‘n Polisiewoordvoerder, sersant Yanga Ngcukana, sê al vyf insittendes van ‘n motor is op slag dood toe...
View ArticleANC se topses vergader oor kabinetskommeling
Die ANC se topses-leiers vergader vandag die eerste keer sedert pres. Jacob Zuma se dramatiese middernagtelike kabinetskommeling toe verskeie ministers en adjunkministers afgedank of na ander...
View ArticleKovsie-student dood in huisbraak geidentifiseer
Die Kovsie-student wat Saterdagaand in Universitas, Bloemfontein, in ’n huisbraak doodgeskiet is, is as die 18-jarige Sean Kroon, ’n eerstejaarstudent in ingenieurswese, geidentifiseer. Netwerk24 berig...
View ArticleNuwe staanplek vir standbeeld van C.R. Swart
Die standbeeld van oudpres. C.R. Swart, wat verlede jaar in die #FeesMustFall-veldtog by die Universiteit van die Vrystaat beskadig is, het gister ’n nuwe staanplek gekry. Netwerk24 berig Swart se...
View ArticleAardskudding in Noordwes, VS en Gauteng
Berigte is ontvang van ‘n aardskudding oor ‘n groot gebied in Noordwes, die Vrystaat en Gauteng. Mense het na bewering die skudding gevoel in dorpe soos Klerksdorp, Ventersdorp, Potchefstroom, Derby,...
View ArticleWaterprobleme in Bfn weens nalatigheid
Die nalatigheid van ‘n amptenaar van die Mangaung-metro is glo die rede waarom ses woonbuurte in Bloemfontein gister meer as 12 uur lank sonder water moes klaarkom. Netwerk24 berig volgens Rossouw...
View Article