Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Hoofkiesbeampte van Verkiesingskommissie bedank

$
0
0
Hoofkiesbeampte van Verkiesingskommissie bedank

Die Hoofkiesbeampte van die Onafhanklike Verkiesingskommissie het
aangekondig dat hy met onmiddellike ingang uit sy pos bedank.

Mosotho Moepya het besluit om nie sy kontrak te hernu nie.

Hy het vir meer as 18 jaar vir die Verkiesingskommissie gewerk en was die afgelope vyf jaar die Hoofkiesbeampte.

Moepya was in beheer van die provinsiale en nasionale verkiesings in 2014 en die onlangse munisipale verkiesing van 2016.

Die adjunk-hoofkiesbeampte, Sy Mamabolo, is intussen as waarnemende hoofkiesbeampte aangestel.

The post Hoofkiesbeampte van Verkiesingskommissie bedank appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!