Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gordhan vra vir massa-mobilisering teen staatskaping

$
0
0
Gordhan vra vir massa-mobilisering teen staatskaping

Pravin Gordhan het gevra vir massa-mobilisering van Suid-Afrikaners teen
staatskaping.

Die voormalige minister van finansies is Saterdag talle kere staande
toegejuig in die Johannesburgse stadsaal waar hy die hoofspreker was op die
gedenkdiens wat gehou is vir die ANC ikoon Ahmed Kathrada wat vandeesweek oorlede is.

Verskeie plakkate is vertoon waarin gevra word dat pres. Jacob Zuma bedank.

Die lewensmaat van Kathrada, Barbara Hogan, het in haar toespraak Zuma
veroordeel oor sy besluit om Gordhan af te dank en gesê die president het
demokrasie in Suid-Afrika vir korrupsie en geldgierigheid opgeoffer.

The post Gordhan vra vir massa-mobilisering teen staatskaping appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!