Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Kovsie-student dood in huisbraak geidentifiseer

$
0
0
Kovsie-student dood in huisbraak geidentifiseer

Die Kovsie-student wat Saterdagaand in Universitas, Bloemfontein, in ’n
huisbraak doodgeskiet is, is as die 18-jarige Sean Kroon, ’n eerstejaarstudent in ingenieurswese, geidentifiseer.

Netwerk24 berig daar word vermoed die aanvaller is dieselfde man wat die afgelope ses maande by ander diefstalle in dié woonbuurt betrokke was en ’n wapen op mense gerig en selfs ’n skoot afgevuur het.

Volgens Kroon se ma, Joanne, is in die tweede week van Februarie by dieselfde huis ingebreek en onder meer skootrekenaars is gebuit.

Kapt. Chaka Marope, ’n polisiewoordvoerder, sê niemand is nog in hegtenis geneem nie.

Klagte van moord en huisbraak word ondersoek.

The post Kovsie-student dood in huisbraak geidentifiseer appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!