Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

ANC se topses vergader oor kabinetskommeling

$
0
0
ANC se topses vergader oor kabinetskommeling

Die ANC se topses-leiers vergader vandag die eerste keer sedert pres. Jacob
Zuma se dramatiese middernagtelike kabinetskommeling toe verskeie ministers en adjunkministers afgedank of na ander portefeuljes geskuif is.

Netwerk24 berig die vonke kan behoorlik spat met minstens drie van die ANC se topses – adj.pres. Cyril Ramaphosa, Gwede Mantashe, ANC-hoofsekretaris, en dr. Zweli Mkhize, tesourier-generaal – wat hulle openlik sterk teen Zuma se doen en late uitgespreek het.

Die ANC se topses-leiers sal vandag dié dramatiese kabinetskommeling bespreek.

Politieke kenners is dit eens dat daar ’n swaai in die topses plaasgevind het.

The post ANC se topses vergader oor kabinetskommeling appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!