Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

5 dood in motorongeluk op Rouxville

$
0
0
5 dood in motorongeluk op Rouxville

Vyf mense is Saterdag in die vroeë oggendure in ‘n motorongeluk op
Rouxville in die Vrystaat dood.

‘n Polisiewoordvoerder, sersant Yanga Ngcukana, sê al vyf insittendes van ‘n motor is op slag dood toe dit die reling van die pad getref en daarna teen ’n brug gebots het.

In nog ’n ongeluk in die Vrystaat is ses mense beseer toe drie voertuie in ’n botsing op die pad tussen Clocolan en Ficksburg betrokke was.

The post 5 dood in motorongeluk op Rouxville appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!