Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Tugstappe teen Zille

$
0
0
Tugstappe teen Zille

Die DA se federale regskommissie het gister aanbeveel dat tugstappe gedoen
word teen die Wes-Kaapse premier, Helen Zille, oor haar onlangse twiets oor
kolonialisme.

Die DA-leier, Mmusi Maimane, het op ‘n nuuskonferensie gesê niemand is verhewe bo die party nie.

Hy sê dade of gedrag wat die ideale van ’n nie-rassige en voorspoedige demokrasie ondermyn of skaad, kan nie geduld word nie.

Maimane sê die kommissie het bevind dat daar wel ’n saak is waarop Zille
moet antwoord en die uitvoerende federale raad het besluit om voort te gaan met tugstappe.

The post Tugstappe teen Zille appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!