Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Mosies van wantroue in Zuma word oorweeg

$
0
0
Mosies van wantroue in Zuma word oorweeg

Die speaker van die Nasionale Vergadering, Baleka Mbete, sal môre met ‘n
konsultasieproses begin om mosies van wantroue in president Jacob Zuma in die parlement te oorweeg.

Sy het gistermiddag op ’n nuuskonferensie by die O.R. Tambo Internasionale Lughawe by Kempton Park gesê sy het ‘n besoek aan Bangladesj kortgeknip in die lig van die erns van die versoeke en die moontlike gevolge wat dit vir die land inhou.

Die EFF het Mbete versoek om die parlement – wat tot vroeg in Mei in reses is – te herroep en dié party en die DA het afsonderlik gevra dat mosies van wantroue in Zuma toegelaat moet word.

The post Mosies van wantroue in Zuma word oorweeg appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!