![Suid-Koreaanse skip sink met 24 aan boord](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/n-25-150x150.png)
’n Suid-Koreaanse ertsvragskip met 24 mense aan boord het in die Suid-Atlantiese See gesink.
‘n Bemanningslid het Vrydag ‘n boodskap gestuur dat die Stellar Daisy water inneem.
Amptenare in Seoul sê pogings word aangewend om twee matrose van die skip te red wat op ‘n reddingsboot naby die kus van Uruguay opgemerk is.
The post Suid-Koreaanse skip sink met 24 aan boord appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.