Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Bfn-student doodgeskiet tydens huisroof

$
0
0
Bfn-student doodgeskiet tydens huisroof

‘n Student is gisteraand laat in Bloemfontein by ‘n studentehuis in Universitas
doodgeskiet.

Die verdagtes het vermoedelik gevlug in ‘n silwer/grys BMW en die publiek word gevra om enige inligting aan hul naaste polisie-kantoor deur te gee.

Maroela Media berig dat die jong man gesterf het aan ‘n skietwond in sy bors.

Hy is op die toneel dood.

Die polisie se konst. Peter Kareli het laat gisteraand gesê dit is nog nie bekend hoeveel verdagtes gesoek word nie.

Die motief vir die moord is vermoedelik huisroof.

Die verdagtes is nog op vrye voet.

The post Bfn-student doodgeskiet tydens huisroof appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!