Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Nuwe ministers ingehuldig in Pta

$
0
0
Nuwe ministers ingehuldig in Pta

Die nuutaangestelde ministers en adjunkministers is amptelik ingehuldig
tydens ‘n plegtigheid in Pretoria.

President Jacob Zuma het laat eergisteraand die kabinetskommeling aangekondig.

Die nuwe ministers is Hlengiwe Mkhize as Minister van Binnelandse Sake, Thokozile Xhasa as Minister van Toerisme, Ayanda Dlodlo as Minister van Kommunikasie, Mamoloko Kubayi as Minister van Energie en Makhane Maswanganyi as Minister van Vervoer.

Die DA het gister ‘n hofsaak ingedien waarin gevra word dat die inhuldiging op ys geplaas word totdat ‘n mosie van wantroue in pres. Zuma in die parlement gedien het, maar dit was klaarblyklik onsuksesvol.

The post Nuwe ministers ingehuldig in Pta appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!