Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Jagter kry tronkstraf oor renosterhorings

$
0
0
Jagter kry tronkstraf oor renosterhorings

’n Beroepsjagter van Vanderbijlpark in die Vaaldriehoek is gister in die
streekhof tot 12 maande korrektiewe toesig en 12 maande tronkstraf, opgeskort vir vyf jaar, gevonnis weens die onwettige besit van 18 renosterhorings en stukke van horings.

Die 27-jarige Adrian van Staden het ’n pleitooreenkoms met die Staat aangegaan.

Van Staden, wat werkloos was, sê hy het ’n persoon raakgeloop wat hom wysgemaak het dat hy geld uit die verkoop van renosterhoring kan maak.

The post Jagter kry tronkstraf oor renosterhorings appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!