Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Gordhan afgedank: Die rand met 7% verswak

$
0
0
Gordhan afgedank: Die rand met 7% verswak

Die Bankvereniging van Suid-Afrika sê die vervanging van Pravin Gordhan as
Minister van Finansies, sowel as sy adjunk, sal ‘n negatiewe uitwerking op die rand hê.

Die besturende direkteur van die vereniging, Cas Coovadia, sê dit maak nie sin dat ministers wat goeie werk doen, afgedank word nie, terwyl diegene wat onderpresteer, behou word.

Die Rand het met sowat 7% verswak en bankaandele op die Johannesburgse Aandelebeurs is weens die gebeure ‘n knou toegedien.

Die rand het gisteraand teen R13,43 teen die Amerikaanse dollar verhandel.

Ons Ekonomiese redaksie sê indien graderingsagentskappe die land sou afgradeer, gedeeltelik weens die jongste gebeure, sal dieselfde met die banke gebeur.

The post Gordhan afgedank: Die rand met 7% verswak appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!