![Sikloon Debbie: 2 vroue dood in vloedwater](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Rosestad-100.6-Nuus-Jock-Meiring.-2-JPG-4-150x150.jpg)
Uit Australië word berig dat twee vroue dood en verskeie ander mense
vermoedelik verdrink het in oorstromings wat volg nadat sikloon Debbie vroeër vandeesweek verwoesting gesaai het.
Die liggaam van ‘n vermiste vrou is deur ‘n familielid in Nieu-Suid Wallis opgespoor.
Die tweede vrou het verdrink toe haar kar in dieselfde staat deur vloedwater meegesleur is.
The post Sikloon Debbie: 2 vroue dood in vloedwater appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.