![Aardskudding in Noordwes, VS en Gauteng](http://100punt6coza-t5r4lsnzxm11vo6cs.stackpathdns.com/wp-content/uploads/Earthquakes-5-150x150.jpg)
Berigte is ontvang van ‘n aardskudding oor ‘n groot gebied in Noordwes, die
Vrystaat en Gauteng.
Mense het na bewering die skudding gevoel in dorpe soos Klerksdorp, Ventersdorp, Potchefstroom, Derby, Hertzogville, Bultfontein, Hoopstad, Randfontein aan die Wesrand, Randburg, noord van Johannesburg en selfs Pretoria.
Min besonderhede oor die voorval is nog bekend.
The post Aardskudding in Noordwes, VS en Gauteng appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.