KRIEKET: PAKISTAN IS NOMMER 1
Pakistan is die eerste keer sedert die Internasionale Krieketraad se ranglys in 2003 ingestel is, die wêreld se nommer een toetsspan. Die span, wat Indië as die topspan vervang, het in die afgelope ses...
View ArticleSTAATS-SIEKEFONDS AMPER BANKROT
Die DA-LP en -woordvoerder oor gesondheid, dr. Wilmot James, eis rekenskap van die betrokkenes wat aan die stuur staan van die staats-siekefonds Gems. James het gereageer op berigte dat die siekefonds...
View ArticleMASHABA IS JHB SE NUWE BURGEMEESTER
Suid-Afrika se ekonomiese middelpunt, Johannesburg, word nou deur ’n koalisieregering regeer nadat Herman Mashaba van die DA gisteraand tot uitvoerende burgemeester verkies is. Hy het 144 stemme gekry...
View ArticleUV-STUDENTE GOOI GLO URINE OOR VROUEWAG
Die Universiteit van die Vrystaat, UV, ondersoek ‘n voorval waar studente glo urine oor ’n vroueveiligheidswag gegooi het toe sy hulle glo gekeer het om die kampus te verlaat. Die UV het die ondersoek...
View ArticleSOEKTOG NA VAKANSIEGANGER Ná SEESTROOM HOM VAT
‘n KwaZulu-Natalse polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Thulani Zwane, sê ‘n soektog na ’n Gautengse vakansieganger wat Sondagmiddag by Umdloti deur ’n sterk seestroom meegesleur is, het nog niks...
View Article5 ROWERS, 1 POLISIELID DOOD IN SKIETGEVEG
Minstens vyf rowers en ‘n lid van die polisietaakmag in Pretoria is gisteraand dood in ‘n skietgeveg naby Secunda in Mpumalanga. Minstens sewe verdagtes is ook in hegtenis geneem. Dit het gevolg nadat...
View ArticleVERGADERING OOR SKANDALE BY SAUK
Die minister van kommunikasie, Faith Muthambi, sowel as die SAUK-raad en Hlaudi Motsoeneng, bedryfshoof van die SAUK, moet vanoggend in ’n parlementêre komiteevergadering aan die portefeuljekomitee oor...
View ArticleOTAVI: NOG GEEN AANKLAG Ná SEUN SE DOOD
Geen klag is tot dusver by die polisie in Parys aanhangig gemaak weens die dood van die 12-jarige Nkalemelo Latha wat verlede Donderdag deur twee leeus op ’n wildplaas buite die dorp doodgebyt is nie....
View ArticleWEGVLUGDUIWE: PA GEE PRYSGELD AAN SKOOL
Die prysgeld wat die wenner van die Hoër Meisieskool Oranje in die stad se kompetisie vir wedvlugduiwe in die sak gesteek het, gaan moontlik weer aan ’n skoolprojek bestee word. Johan Dempers het die...
View ArticleLUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI)
Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Ds Graham Read: The post LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.
View ArticleSTUDENTE VAN NMMU BETOOG
Studente van die Nelson Mandela Universiteit in Port Elizabeth het vanoggend die ingange na die universiteit se kampusse versper en gratis onderrig geëis. Dit nadat die studente-organisasie, Sasco, ‘n...
View Article11 VAN PERLEMOENSMOKKELSINDIKAAT IN HOF
Elf verdagtes wat as deel van ’n vermeende perlemoensmokkelsindikaat in die Oos-Kaap aangekeer is, sal na verwagting vandag die eerste keer almal saam in die landdroshof in Port Elizabeth verskyn....
View ArticleWELKOM TERUG SA SPAN!
Talle ondersteuners het vanoggend die Suid-Afrikaanse Olimpiese span op die O.R. Tambo-lughawe by Kemptonpark terugverwelkom. Die meer as 130 sportlui is in die aankomssaal toegejuig. Wayde van Niekerk...
View Article2 DOOD, 14 BESEER IN MOTORONGELUK
Twee mense is vanoggend dood in ‘n botsing tussen ‘n minibus-taxi en ‘n vragmotor op die N4 tussen Nelspruit en Malalane in Mpumalanga. Volgens ‘n nooddienswoordvoerder is 14 mense ook beseer en twee...
View ArticleINWONERS VAN BFN MOET WATER BESPAAR
Inwoners van Bloemfontein word gevra om water steeds spaarsaam te gebruik terwyl damvlakke in die Vrystaat laag bly. Die twee grootste opgaardamme in die provinsie, die Gariep- en die Vanderkloofdamme,...
View ArticleMINISTER BELOWE OLIMPIESE WENNERS NOG GELD
Die Suid-Afrikaanse spiesgooier en silwermedalje-wenner op die afgelope Olimpiese Spele, Sunette Viljoen, het haar skerp uitgelaat teen die minister van sport, Fikile Mbalula. Mbalula het gister by die...
View ArticleMOTSOENENG ZOEM IN OP RSG
Die bedryfshoof van die SAUK, Hlaudi Motsoeneng, wil op die Afrikaanse radiostasie RSG inzoem oor wat hy noem ‘n gebrek aan transformasie. Motsoeneng het die kritiek op die SAUK gister op ’n...
View ArticleVERKRAGTE DOKTER AANVAAR KLEINER SKIKKING
Die dokter wat ses jaar gelede in die Pelonomi-hospitaal in Bloemfontein deur ‘n groentesmous verkrag is, het in die Vrystaatse hooggeregshof vir ‘n aansienlik kleiner bedrag in haar geldeis teen die...
View ArticleRAND VERSWAK DRAMATIES
Die rand het gisteraand binne ’n halfuur dramaties verswak toe dit rugbaar geword het dat die Valke die minister van finansies, Pravin Gordhan, opdrag gegee het om homself Donderdag by die...
View ArticlePOLITIEKE PARTYE DEBAT OOR UITSLAG VAN VERKIESING
Pres. Jacob Zuma het geskitter in sy afwesigheid terwyl ANC-LP’s moes hoor hoe Suid-Afrika se kiesers die ANC gestraf het vir sy arrogansie by die stembus, terwyl die EFF gekasty is vir sy besluit om...
View Article