Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

SOEKTOG NA VAKANSIEGANGER Ná SEESTROOM HOM VAT

$
0
0

‘n KwaZulu-Natalse polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Thulani Zwane, sê ‘n soektog na ’n Gautengse vakansieganger wat Sondagmiddag by Umdloti deur ’n sterk seestroom meegesleur is, het nog niks opgelewer nie.

Die 19-jarige Ryland Moses het saam met ’n vriend in die see gaan swem terwyl sy gesin op die strand gesit het.

Menseredders het daarin geslaag om sy vriend uit die see te red.

The post SOEKTOG NA VAKANSIEGANGER Ná SEESTROOM HOM VAT appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 5283

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!