Quantcast
Channel: Radio Rosestad 100.6FM
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live

KOUEFRONT OP PAD

Die minimum temperature gaan van vandag af drasties val weens ’n kouefront wat nou landwyd versprei en teen vanmiddag in die Vrystaat, Noordwes, die Noord-Kaap en Gauteng aankom. Die koue front raak...

View Article


DA-RAADSLID VERMOOR: VERDAGTE GEARRESTEER

Die Valke het ‘n verdagte in hegtenis geneem in verband met die moord op ‘n DA-raadslid van Daniëlskuil in die Noord-Kaap, Hannes Baatjies. Hy is Donderdag by Groenwater naby die dorp dood aangetref...

View Article


36 MILITANTES DEUR IRAK TEREGGESTEL

Altesaam 36 militantes is deur Irak tereggestel vir die massamoord op honderde hoofsaaklik Sjiïetiese soldate in ‘n kamp noord van Bagdad in 2014. Die Irakse ministerie van justisie sê die militantes...

View Article

DA DIEN HOFSTUKKE IN TEEN ZUMA SE APPèL

Die DA het bekend gemaak dat hy hofstukke by die Appèlhof in Bloemfontein ingedien het om pres. Jacob Zuma se aansoek om verlof tot appèl teen ’n uitspraak van die Hooggeregshof in Pretoria in April...

View Article

BOVU ONTKEN AANTYGINGS DEUR EFF

Die uitgaande lid van die burgemeesterskomitee van Johannesburg belas met behuising, Dan Bovu, het aantygings deur die EFF ontken dat hy probeer het om raadslede om te koop om saam met die ANC te stem...

View Article


LUR MAG WELKOM SKOOL NIE DWING OM LEERLING TE AANVAAR

Die Vrystaatse hooggeregshof het die Vrystaatse LUR vir onderwys se besluit om die Laerskool St. Helena in Welkom te verplig om ’n vyfjarige seuntjie in dié laat stadium van die jaar in die skool toe...

View Article

LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI)

Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Ds Graham Read:   The post LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.

View Article

LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI)

Luister gerus onder na die potgooi vir vandag se Oordenking deur Ds Graham Read:   The post LUISTER: OORDENKINGS (POTGOOI) appeared first on Radio Rosestad 100.6FM.

View Article


TELKOM: ‘SABOTASIE, INTIMIDASIE DUUR VOORT’

Telkom se kommunikasiehoof, Jacqui O’Sullivan, sê sabotasie en intimidasie duur voort te midde van ‘n staking deur sowat 800 werknemers wat vandag ‘n vierde week binnegaan. Sy sê in ‘n verklaring teen...

View Article


4 IN HOF VIR MOORD VAN GESIN

Vier mans sal na verwagting vandag in die landdroshof in Melmoth, KwaZulu-Natal, verskyn op drie aanklagte van moord, een van poging tot moord en huisroof. Die polisie se kaptein Nqobile Gwala sê die...

View Article

HALF-MILJOEN RAND SE DAGGA IN TUIN GEVIND

Die Tshwane-metropolisie in Pretoria het vyf verdagtes in hegtenis geneem nadat meer as ‘n half-miljoen rand se dagga by ‘n huis in Temba by Hammanskraal, noord van die stad gevind is. Woordvoerder...

View Article

2 FRANSE VRYWILLIGERS OP EILAND DOOD GEVIND

Twee jong Franse vrywilligers is gisteroggend dood gevind op die eiland, Sainte Marie, aan die noordkus van Madasgaskar. Amptenare sê albei het kopbeserings gehad en ‘n saak van moord word ondersoek....

View Article

3 VROUE STERF IN MOTORONGELUK

Drie vroue is vanoggend dood toe hulle motor in Kuilsrivier in die Wes-Kaap omgeslaan het. ‘n Woordvoerder van Kaapstad se verkeersdienste, Richard Coleman, sê nog twee vroue is ernstig beseer. Die...

View Article


INHULDIGING VAN NUWE RAADSLEDE IS AFGEHANDEL

Die inhuldiging van die 270 nuwe raadslede van die Johannesburg-metroraad is afgehandel. Die EFF het beswaar gemaak teen die inhuldiging van ‘n ANC-raadslid, Dan Bovu, en daarop aangedring dat hy in...

View Article

BOUCHER IS TITANS SE NUWE KRIEKET-AFRIGTER

Suid-Afrika se voormalige paaltjiewagter, Mark Boucher, is as die Titans se nuwe krieket-afrigter aangestel. Hy sal op 1 September die leisels oorneem by Rob Walter wat voortaan in Nieu-Seeland gaan...

View Article


MAN GLO BROER (12) VERWURG

’n 30-Jarige man van Mahikeng in Noordwes het vandag in die Mmabatho- landdroshof verskyn omdat hy glo sy 12-jarige broer verwurg het. Volgens die polisie is die slagoffer verlede week in ’n verlate...

View Article

VROU GOOI DOGTER (4) IN PUTTOILET

’n Vrou van Setlagole in Noordwes is van poging tot moord aangekla omdat sy glo haar vierjarige dogter in ’n puttoilet gegooi het. Polisiewoordvoerder, luitenant-kolonel Pelonomi Makau, sê die...

View Article


TIFOON MINDULLE TEISTER JAPAN

‘n Sterk tifoon, met swaar reën en rukwinde van tot 180 kilometer per uur, teister dele van Japan, en amptenare het inwoners gewaarsku teen moontlike grondstortings en vloede. Tifoon Mindulle het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ERFENISFEES EN BRAAIKOMPETISIE – 24 SEPTEMBER

‘n Fees om ons erfenis te vier. Dit is waarin jy kan kom deel met die Radio Rosestad Erfenisfees wat aangebied word in samewerking met die Vrouemonumentkommissie op Erfenisdag, 24 September. Dit gaan...

View Article

Koop en Verkoop – 22 Aug 2016

POSTE EN BETREKKINGS Opsoek na n goeie huishulp vir 1x per week. Kontak Francois 0824926766. Baie dankie, mooi dag. Groete. Tina soek werk vir Dinsdae en Vrydae. Baie betroubaar en vriendelik. Bel vir...

View Article
Browsing all 5283 articles
Browse latest View live